Video: Wêreldwye Optog vir Vryheid Ook in Suid-Afrika! Neem U Toestemming Terug en Ontbloot die Covid19 Keiser Sonder Klere!

Saamtrek besonderhede vir Pretoria, Kaapstad, Durban en Bloemfontein hieronder: Dr. Anne McCloskey van Noord-Ierland verduidelik waarom die CoronaVirus-keiser geen klere aan het nie! Mense regoor die wêreld sal op Saterdag 20 Maart 2021 in stede byeenkom om saam te staan vir vryheid en ware demokrasie in die lig van die totalitarisme wat op ons die afgelope tyd afgedwing is…  en ja, die ANC regering het jou stilswye en gehoorsaamheid as toestemming geneem!

Die beskerming van ons Regte
Saam kan ons ‘n einde maak aan die verdraaiing van die waarheid, dwang deur vrees en die outonomie en vryheid wat deur eeue van stryd en opoffering bereik is, herwin.

Reageer op Tirannie
Daar is duisende mense in hierdie land en miljoene regoor die wêreld wat weet dat die ‘gesondheidskrisis’, wat in Maart 2020 begin het, ‘n Trojaanse perd is om ‘n vermeende nuwe era of orde vir die mensdom in te bring.

[embed]https://www.bitchute.

Lawhill Luxury Apartments – V & A Waterfront

Lawhill Luxury Apartments

V&A Marina Residential, V&A Waterfront, in Cape Town, South Africa is one of our top picks in Cape Town. Experience World-class Service at Lawhill Luxury Apartments – V & A Waterfront. Most Popular Facilities: • Free WiFi • Free Parking • Airport Shuttle • Family Rooms • Outdoor Pool • Non-smoking Rooms Lawhill offers luxurious apartments right on the V&A Lees Meer …