Nuuskommentaar: Plaasmoorde weer onder die loep

Plaasaanvalle en plaasmoorde word vandag weer onder die vegrootglas geplaas wanneer die nuutgestigte Solidariteit Beweging ‘n nuwe veldtog hierteen van stapel stuur. Die fokus hier is baie belangrik – nie net word hard en dringend gewerk aan die beveiliging van diegene wat nog aangeval kan word nie, maar ook om die trauma van oorlewendes en naasbestaandes aan te spreek. ‘n Lees Meer …